Vlag van die Falkland-eilande
Die vlag van die Falkland-eilande, ’n Britse oorsese gebied is op 25 Januarie 1999 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 25 Januarie 1999[1] |
Ontwerp | 'n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Gebruik | Burgerlike vaandel |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | 'n Rooi Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Ander vlae
wysig-
Vlag van die Goewerneur van die Falkland-eilande
-
Argentinië maak ook aanspraak op die eilande
Gebruik
wysigSedert die goedkeuring van die vlag is dit aaneen gebruik buiten vir die tyd van die besetting (2 April – 14 Junie 1982) gedurende die Falklandoorlog. Die 30ste herdenking van die eilande se bevryding ná die oorlog is gevier deurdat die vlag op verskeie regeringsgeboue in Londen vertoon is, insluitend Downingstraat 10 en die Ministerie van Buitelandse sake in Whitehall.
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Falkland-eilande". Flags of the World. Besoek op 21 Mei 2019.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van die Falkland-eilande. |
- (en) Falkland-eilande by Flags of the World.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |