Vlag van die Pitcairneilande
Die vlag van die Pitcairneilande, ’n Britse oorsese gebied is op 2 April 1984 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 2 April 1984[1] |
Ontwerp | 'n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. |
Geskiedenis
wysigHoewel die Pitcairneilande sedert Desember 1970 ’n onafhanklik beheerde grondgebied is, het hulle toe nog nie ’n vlag gehad nie. In Desember 1980 het die Eilandsraad van Pitcairn ’n vlagontwerp aanvaar vir hul toekomstige vlag. Die vlag is op 2 April 1984 amptelik deur koningin Elizabeth II erken en is vir die eerste keer in Mei van daardie jaar op die eilande vertoon.
Ander vlae
wysig-
Vlag van die Goewerneur van die Pitcairneilande
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Pitcairn". Flags of the World. Besoek op 3 Julie 2013.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van die Pitcairneilande. |
- (en) Pitcairn by Flags of the World.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |