Vuyelani is 'n klein township langs die R40 provinsiale pad naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Vuyelani
Vuyelani is in Limpopo
Vuyelani
Vuyelani
 Vuyelani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°59′14″S 31°4′28″O / 23.98722°S 31.07444°O / -23.98722; 31.07444
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
HoofplekPhalaborwa
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal0,43 km2 (0,17 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal291
 • Digtheid677/km2 (1 750/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Swart mense100.0%
Taal (2011)
 • Tsonga51.4%
 • Noord-Sotho45.9%
 • Swazi1.4%
 • Ander1.4%
Poskode (strate)
1391
Poskode (posbusse)
1391
Skakelkode015

Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygeleë dorpe sluit in Phalaborwa (18 km), Makhushane, Namakgale en Lulekani. In 2011 het die dorpie 'n bevolking van slegs 291 gehad.[1]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Vuyelani". Sensus 2011.