WASP-4b

eksoplaneet

WASP-4b is ’n eksoplaneet sowat 880 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Feniks[1][3] wat in 2007 in Suid-Afrika ontdek is.

WASP-4b
Eksoplaneet
’n Vergelyking van die groottes van Jupiter en WASP-4b.
’n Vergelyking van die groottes van Jupiter en WASP-4b.
Moederster WASP-4
Ster se eienskappe
Sterrebeeld Feniks
Regte klimming 23h 34m 15.0858s[1]
Deklinasie -42° 03′ 41.0495″[1]
Skynmagnitude (m) 12,468±0,025[2]
Afstand (ligjaar) 880±10 ligjare[1]
Spektraaltipe G7V[3]
Planeet
Massa 1,21+0,13−0,08 MJ[4]
Radius 1,304+0,054−0,042 RJ[4]
Temperatuur 1650 ± 30 K[4]
Wentelperiode 1,3382324+0.0000017−0.0000029[4]
Ontdekking
Datum 31 Oktober 2007[5]
Ontdekkers David. M. Wilson et al. (SuperWASP)[3]
Metode Oorgang
Status Gepubliseer[3]
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde
Die radiale snelheid van WASP-4, wat deur die teenwoordigheid van WASP-4b beïnvloed word.

Beskrywing

wysig

Die planeet wentel om die ster WASP-4 en is in Oktober 2007 ontdek deur middel van die oorgangsmetode. Die massa en radius dui aan dit is ’n planeet soortgelyk aan Jupiter, dus ’n gasreus.[6] WASP-4b is naby genoeg aan sy ster sodat dit as ’n warm Jupiter geklassifiseer kan word. Dit het ’n atmosferiese temperatuur van sowat 1 650 K.[3][4]

Die planeet is in Suid-Afrika ontdek met kameras van die WASP-projek.[6] Ná sy ontdekking is die massa van WASP-4b bepaal deur die radiale snelheid van WASP-4 te meet, en dit het bevestig die voorwerp wat die oorgang veroorsaak het, is ’n planeet.[3]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Brown, A. G. A.; et al. (Gaia collaboration) (Augustus 2018). "Gaia Data Release 2: Summary of the contents and survey properties". Astronomy & Astrophysics. 616. A1. arXiv:1804.09365. Bibcode:2018A&A...616A...1G. doi:10.1051/0004-6361/201833051. {{cite journal}}: Onbekende parameter |displayauthors= geïgnoreer (hulp)
  2. Henden, A. A.; et al. (2016). "VizieR Online Data Catalog: AAVSO Photometric All Sky Survey (APASS) DR9 (Henden+, 2016)". VizieR On-line Data Catalog: II/336. Originally published in: 2015AAS...22533616H. 2336. Bibcode:2016yCat.2336....0H. Vizier catalog entry
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 3,5 Wilson, D. M.; Gillon, M.; Hellier, C.; Maxted, P. F. L.; Pepe, F.; Queloz, D.; Anderson, D. R.; Collier Cameron, A.; Smalley, B.; Lister, T. A.; Bentley, S. J.; Blecha, A.; Christian, D. J.; Enoch, B.; Haswell, C. A.; Hebb, L.; Horne, K.; Irwin, J.; Joshi, Y. C.; Kane, S. R.; Marmier, M.; Mayor, M.; Parley, N.; Pollacco, D.; Pont, F.; Ryans, R.; Segransan, D.; Skillen, I.; Street, R. A.; Udry, S. (2008). "WASP-4b: A 12th Magnitude Transiting Hot Jupiter in the Southern Hemisphere". The Astrophysical Journal Letters. 675 (2): L113–L116. arXiv:0801.1509. Bibcode:2008ApJ...675L.113W. doi:10.1086/586735. {{cite journal}}: Onbekende parameter |displayauthors= geïgnoreer (hulp)
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 Table 3, Improved parameters for the transiting hot Jupiters WASP-4b and WASP-5b, M. Gillon et al., Astronomy and Astrophysics 496, #1 (2009), pp. 259–267, doi:10.1051/0004-6361:200810929, Bibcode2009A&A...496..259G.
  5. "Astronomer discovers new planets". BBC News (in Engels). 31 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2018. Besoek op 23 September 2018.
  6. 6,0 6,1 Sherriff, Lucy (31 Oktober 2007). "UK boffins ID three new exo-planets". The Register. Besoek op 23 September 2018.

Eksterne skakels

wysig