Warm Bokkeveld

Die Warm Bokkeveld is 'n vrugbare vallei in die berge van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die area word begrens deur die Hexrivierberge in die suide, die Witzenberge en die Skurweberg in die weste en die Gydoberg en Waboomberge in die noorde. Alle paaie bereik die vallei deur bergpasse: die Gydopas, die Michellspas, die Karoopoort en die Theronsbergpas. Die Breederivier ontspring in die vallei.

NedersettingsWysig

Dorpe in die vallei:

Lees ookWysig

BronWysig