Wasbankspruit (Kraai)
Die Wasbankspruit is 'n rivier wat noord van Rossouw in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Kraairivier wat later in Aliwal-Noord by die Oranjerivier aansluit.
Wasbankspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Kraairivier |
Monding-hoogte | 1 408 m |
Koördinate: 30°58′S 27°12′O / 30.967°S 27.200°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Wasbankspruit se monding by Geonames.org (cc-by)