Wikipedia:Bladsyverwydering/Nederduitsch Hervormde Kerk
Sperdatum: |
---|
11 Junie 2012 |
(besprekingsblad • geskiedenis • logboeke)
- Verwyder: Plagiaat vanaf [1]. Adriaan Joubert (kontak) 21:20, 27 Mei 2012 (UTC)
- Kommentaar: Hierdie is die laaste ongeplagiariseerde weergawe van daardie artikel. Dalk kan ons dit net soontoe herstel? Of ons kan toestemming van die kerk verkry om die inligting vanaf hul webwerf verbatim hier te gebruik (waarna ons natuurlik die nodige aanpassings sal maak sodat die inhoud aan Wikipedia se neutrale standpunt-vereiste voldoen). Adriaan Joubert (kontak) 21:26, 27 Mei 2012 (UTC)
- Hou: Ek het die plagiaat nou verwyder. Sal die versionsgeskiedenis met die kopieregskending van Hpvdberg verwyder word? In die Duitse Wikipedia is dit gebruiklik, maar ons Wikipedia het nou 'n fout... -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:38, 14 Junie 2012 (UTC)