Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder/2015

Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Sport Club Internacional

Sperdatum:
23 Januarie 2015

(besprekingsbladClub Internacional&action=history geskiedenisClub Internacional logboeke)

  •   Verwyder Hierdie is nie Afrikaans nie. Ek raai dit is bloot deur iets soos Google Vertaal gegenereer. --Alias (kontak) 08:38, 8 Januarie 2015 (UTC)[]
Reeds   Uitgevoer - Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:31, 4 September 2015 (UTC)[]

Troljoen

Sperdatum:
18 Februarie 2015

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

  •   Verwyder Die artikel bevat weinig inligting, daar is geen treffers op Google vir "troljoen" nie, en geen bronne is in die artikel gemeld nie. Adriaan Joubert (kontak) 18:17, 3 Februarie 2015 (UTC)[]
Reeds   Uitgevoer - Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:31, 4 September 2015 (UTC)[]

Lockon Flaming Cliffs

Sperdatum:
13 Oktober 2015

(besprekingsbladFlaming Cliffs&action=history geskiedenisFlaming Cliffs logboeke)

  •   Verwyder Baie swak taal (lyk plek-plek na masjienvertaling) wat in vyf jaar nie verbeter is nie. Ek's nie lus om daardeur te worstel nie. --Alias (kontak) 19:22, 28 September 2015 (UTC)[]
  Uitgevoer - Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 15:56, 1 Desember 2015 (UTC)[]