Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder
Hierdie bladsy dien as 'n argief van bladsye wat vir verwydering genomineer was en, na oorleg met die Wikipedia gemeenskap, verwyder is. Sien gerus Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou vir bladsye wat genomineer is vir verwydering, maar wat die gemeenskap besluit het om te hou. |
Argief
| ||
---|---|---|
2006 – 2008 | 2009 | 2010 |
2011 | 2012 | 2013 |
2014 | 2015 | 2016 |
2017 | 2018 | 2019 |
2020 | 2021 | |
Hoe word 'n argief aangelê? |
- Verwyder – nuttige inligting, maar swak aangebied. Talle taalfoute, moontlik 'n bydraer wat nie Afr. magtig is nie? -- Aliwal2012 07:23, 21 Januarie 2021 (UTC)
- Verwyder – Rekenaarvertaling, ken al die simptone. Oesjaar (kontak) 09:57, 21 Januarie 2021 (UTC)
- Verwyder – Rooiratel (kontak) 12:24, 21 Januarie 2021 (UTC)
- Verwyder – Ek wonder ook oor die bron (en kopiereg) as ek na die laaste twee sinne kyk. ~ Burgert (kontak) 13:51, 21 Januarie 2021 (UTC)
- Uitgevoer – Geskrap. Groete! Lefcentreright (kontak) 14:30, 21 Januarie 2021 (UTC) — Dankie! Aliwal2012.
- Verwyder – Forex is nie 'n Afrikaanse woord nie, geen objektiewe bronne nie. Die Engelse Wiki het ook 'n paar probleme met die artikel. Oesjaar (kontak) 05:23, 24 Februarie 2021 (UTC)
- Verwyder – Ek stem saam met Oesjaar, forex is kort vir die Engelse "Foreign exchange" en moet eerder iets wees soos "buitelandse valuta". Al die skakels is na enwiki, daar is net een bron ('n goeie bron maar nie genoeg vir die hele artikel nie). Die bladsy kort baie werk, en as niemand dit wil doen nie, dan kan ons dit maar skrap. - Rooiratel (kontak) 07:37, 24 Februarie 2021 (UTC)
- Verwyder – Ek het die artikel bietjie probeer skoonmaak, maar het my nogsteeds gepla.Dumbassman (kontak) 13:59, 24 Februarie 2021 (UTC)
- Geskrap volgens meerderheidsbesluit. -- Aliwal2012 20:56, 2 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder – swak artikel, nie in Ensiklopediese styl nie en hoofsaaklik bemarking. Oesjaar (kontak) 13:31, 8 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder – vreemde uitleg gebruik (hope inlyn eksterne verwysings geplaas) en nie nuuswaardig nie! Artikel is deur homself/ iemand bekend aan hom geskryf, dis teen wikipediabeleid. -- Aliwal2012 14:24, 8 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder ~ Burgert (kontak) 17:30, 8 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder Sobaka (kontak) 17:35, 8 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder – Dumbassman (kontak) 17:37, 8 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder – Die artikel is geskryf soos 'n advertensie en het geen ensiklopediese waarde nie. Skrap maar...Groete! Lefcentreright (kontak) 19:55, 8 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder – swak artikel, weinige Ensiklopediese waarde, geen bronne nie en hoofsaaklik bemarking. Oesjaar (kontak) 07:31, 17 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder ~ Burgert (kontak) 08:25, 17 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder – Dumbassman (kontak) 06:35, 25 Maart 2021 (UTC)
- Verwyder – Hierdie artikel is darem nie van Wikipediagehalte nie. En die enigste verwysing werk nie. ~ Burgert (kontak) 14:19, 23 April 2021 (UTC)
- Verwyder - artikel is niks werd nie. Groete! Oesjaar (kontak) 18:13, 17 Mei 2021 (UTC)
- Jou stelling is vals. 41.13.78.15 12:41, 11 Januarie 2023 (UTC)
- Verwyder, dit voldoen eenvoudig nie aan Wikipedia standaarde nie. Groete! Oesjaar (kontak) 19:14, 30 Mei 2021 (UTC)
- Verwyder, absoluut geen ensiklopediese waarde nie en geen bronne of taal skakels nie. Oesjaar (kontak) 16:47, 24 Junie 2021 (UTC)
- Verwyder, rekenaarvertaalde artikel met weinig ensiklopediese waarde! Aliwal2012 12:36, 18 Julie 2021 (UTC)
- Verwyder, ek merk dat ons skielik geteiken word met derderangse gemors. Oesjaar (kontak) 13:27, 18 Julie 2021 (UTC)
- Verwyder - hierdie is meer 'n lofprysing as 'n ensiklopediese artikel. Geen bronnelys nie. Oesjaar (kontak) 15:23, 22 Januarie 2022 (UTC)
- Verwyder - hoofpyn Dumbassman (kontak) 08:14, 23 Januarie 2022 (UTC)
- Verwyder ~ Burgert (kontak) 11:09, 23 Januarie 2022 (UTC)
- Neutraal - Ek weet nie of hy wil nie, maar miskien kan @Morne: die artikel red? - Rooiratel (kontak) 09:09, 24 Januarie 2022 (UTC)
- Verwyder - Hierdie artikel lyk soos 'n gidsboek wat 'n mens by die kerkingang sal kry, nie 'n ensiklopediese artikel nie. Dit het geen bronne of skakels nie en is ook nie aan enige ander Wikipedia-artikels gekoppel nie. Martinvl (kontak) 21:16, 25 Januarie 2022 (UTC)
- Artikel geskrap - Aliwal2012 07:57, 9 April 2022 (UTC)
- Verwyder - wat 'n swak artikel. Geen bronne nie. Groete! Oesjaar (kontak) 18:42, 25 April 2022 (UTC)
- Verwyder - Sobaka (kontak) 18:45, 25 April 2022 (UTC)
- Verwyder - bronne onleesbaar. Bestaan ook nie op Engelse Wikipedia nie. Bemarking? Oesjaar (kontak) 19:37, 20 Junie 2022 (UTC)
- Verwyder -- Aliwal2012 06:51, 21 Junie 2022 (UTC)
- Verwyder, Ensiklopediese relevansie? Groete! Oesjaar (kontak) 11:19, 4 Julie 2022 (UTC)
- Verwyder skrapping. Geen ensiklopediese waarde nie. Lefcentreright (kontak) 12:49, 4 Julie 2022 (UTC)
- Verwyder - 'n Interessante storie, maar hoort eerder op 'n blog as op Wikipedia. - Rooiratel (kontak) 09:37, 5 Julie 2022 (UTC)
- Verwyder - Aliwal2012 09:42, 5 Julie 2022 (UTC)
- Artikel geskrap - Rooiratel (kontak) 12:19, 8 Julie 2022 (UTC)
- Verwyder - bronne onleesbaar en rekenaarvertaling. Oesjaar (kontak) 04:51, 11 Oktober 2022 (UTC)
- Artikel geskrap - Aliwal2012 06:53, 11 Oktober 2022 (UTC)
- Verwyder - werklik 'n patetiese artikel, ten spyte van 6 bydraers steeds substandaard. Geen ensiklopediese waarde nie. -- Aliwal2012 12:55, 11 Oktober 2022 (UTC)
- Verwyder - Oesjaar (kontak) 12:57, 11 Oktober 2022 (UTC)
- Artikel geskrap - Aliwal2012 13:33, 11 Oktober 2022 (UTC)