Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder/2019
Sperdatum: |
---|
7 Januarie 2019 |
- Verwyder – handboekinskrywing – K175 (trap my uit | bydraes) 20:41, 24 Desember 2018 (UTC)
- Verwyder – Dumbassman (kontak) 09:09, 25 Desember 2018 (UTC)
- Verwyder – Sobaka (kontak) 18:55, 26 Desember 2018 (UTC)
- Verwyder – Rooiratel (kontak) 08:39, 27 Desember 2018 (UTC)
Sperdatum: |
---|
10 April 2019 |
- Verwyder – daar bestaan reeds 'n artikel oor veer (voël). Van die inligting in vere maak die voël kan met eg. artikel versmelt word, maar dit is nie nodig vir 'n bykomende artikel nie. – (K175) 18:23, 27 Maart 2019 (UTC)
- Verwyder – Dumbassman 18:43, 27 Maart 2019 (UTC)
- Vraag – @Luzanne Lawrence: Weet die skrywer van hierdie artikel dat dit 'n kandidaat vir verwydering is? Martinvl 21:15, 28 Maart 2019 (UTC)
- Vraag – Daar was wel duplisering maar sover ek my herinner was dit 'n goeie artikel, en ek dink nie die inhoud is na Veer (voël) oorgedra nie. JMK (kontak) 19:18, 26 Maart 2020 (UTC)
- Verwyder – Dumbassman 19:03, 10 Oktober 2019 (UTC)
- Verwyder – Gemors! Oesjaar 19:14, 10 Oktober 2019 (UTC)
- Verwyder – Alle inhoud is Engels. – Rooiratel 07:14, 11 Oktober 2019 (UTC)
- Verwyder – Aliwal2012 (kontak) 07:22, 11 Oktober 2019 (UTC)
- Verwyder – en:Wikipedia:Sockpuppet investigations/Davidfarly --Achim55 (kontak) 19:57, 12 Oktober 2019 (UTC)
Uitgevoer – K175 (gesels met my | my bydraes) 20:01, 12 Oktober 2019 (UTC)
- Verwyder – Dumbassman (kontak) 19:19, 23 Oktober 2019 (UTC)
- Vraag – Soos dit tans geskryf is, is die artikel bloot reklame. Dit lyk of S-leer 'n soort van Afrikaanse "massiewe oop aanlyn kursus" ( massive open online course-MOOC) kan wees en sou in die verband moontlik 'n artikel mag regverdig, indien dit meer neutraal geskryf word.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Sobaka (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Verwyder – ~ Burgert (kontak) 20:01, 23 Oktober 2019 (UTC)
- Hou – waardevolle artikel! Charlie
- Verwyder – Dit lees soos 'n reklame stuk. Lefcentreright (kontak) 17:02, 25 Desember 2019 (UTC)