Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou
Die artikels op hierdie blad was oorspronklik vir verwydering genomineer, maar die Wikipedia gemeenskap het besluit dat hulle wel van waarde tot die ensiklopedie is. Bladsye wat die gemeenskap wel besluit het om te verwyder, kan besigtig word by Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder. |
Argief
| ||
---|---|---|
2006 – 2008 | 2009 | 2010 |
2011 | 2012 | 2014 |
2015 | 2016 | 2017 |
2018 | 2019 | 2020 |
2021 | ||
Hoe word 'n argief aangelê? |
- Ondersteun – bronne nie
vertroulikbetroubaar nie, uit sosiale media. Oesjaar (kontak) 20:19, 1 Februarie 2021 (UTC) - Hou – ek sien nie een bron uit sosiale media nie. En daar was sekondêre bronne, en 'n onderhoud. Daar is meer bronne as in baie ander saadjies. Ek dink nie ons kan hierdie bladsy skrap op grond van sy bronne nie. - Rooiratel (kontak) 07:05, 2 Februarie 2021 (UTC)
- Youtube is sosiale media. Gaan lees asb jou beleide. Oesjaar (kontak) 07:43, 2 Februarie 2021 (UTC)
- OK ek erken dat youtube kan party keer beskou word as sosiale media. Maar dit is nog steeds nie die enigste bron op die bladsy nie. Rooiratel (kontak) 07:53, 2 Februarie 2021 (UTC)
- Besluit of jy 'n admin se verantwoordelikheid aanvaar sonder uitsonderings anders bedank as admin. Groete! Oesjaar (kontak) 08:05, 2 Februarie 2021 (UTC)
- Watter uitsonderings? Ek sê juis dat daar ander bronne is wat op standaard is. As jy nie saamstem nie, dan moet jy 'n rede gee sodat ons dit kan bespreek. Rooiratel (kontak) 10:07, 2 Februarie 2021 (UTC)
- Besluit of jy 'n admin se verantwoordelikheid aanvaar sonder uitsonderings anders bedank as admin. Groete! Oesjaar (kontak) 08:05, 2 Februarie 2021 (UTC)
- OK ek erken dat youtube kan party keer beskou word as sosiale media. Maar dit is nog steeds nie die enigste bron op die bladsy nie. Rooiratel (kontak) 07:53, 2 Februarie 2021 (UTC)
Gaan ons die toelaat? Bemarking op 'n skelm manier? Of het die man 'n identiteitskrisis? Groete! Oesjaar (kontak) 14:26, 8 April 2021 (UTC)
- Ek het regtig geskrik toe ek lees hy was op dieselfde laer- en hoërskool en ook universiteit as die uwe!! Ek het net nie in Orania gewoon nie. -- Aliwal2012 14:58, 8 April 2021 (UTC)
- Solank hy bydrae lewer, mag hy iets oor homself vertel. Maar net as, Wikipedia is nie 'n sosiale netwerk nie. Groete. -- SpesBona 21:00, 9 April 2021 (UTC)
Ondersteun, die bronne help nou nie juis om die feite te staaf nie. Oesjaar (kontak) 18:12, 17 Mei 2021 (UTC)
Ondersteun, absoluut geen ensiklopediese waarde nie. Oesjaar (kontak) 18:47, 11 Julie 2021 (UTC)
Hou, ek sien niks fout met die artikel nie! 'n Inligtingskassie, 4 verwysings en 2 eksterne skakels is verskaf. Dit het ook 'n mooi foto van die ingang van die skool. Hou maar! -- Aliwal2012 20:49, 11 Julie 2021 (UTC)
- Ondersteun - dis 'n lang artikel met net een bron en geen weergawes in ander tale nie. Dit lyk vir my soos iets waarop daar kopiereg sal wees. ~ Burgert (kontak) 11:29, 12 Augustus 2021 (UTC).
- Ondersteun - Ek vermoed plagiaat. Groete! Oesjaar (kontak) 12:02, 12 Augustus 2021 (UTC)
- Gekant, totdat (of indien) die kopiereghouer ‘n klagte daaroor instel. Die “boek” (net 49 bladsye volgens Google Books) is deur die Nasionale Kultuurhistoriese en Opelugmuseum uitgegee. Hoop die museum is meer ingestel op die bewaring van geskiedkundige inligting eerder as die geld wat 'n 49 bladsy boek kan inbring. Is tog ‘n interessante artikel en kan miskien intussen ietwat aangepas word om weg te kom van die moontlike plagiaat vraagstuk. Sobaka (kontak) 15:32, 12 Augustus 2021 (UTC)
- Ondersteun - myns insiens geen ensiklopediese waarde, is maar eintlik net bemarkingspoging. Oesjaar (kontak) 10:24, 19 Augustus 2021 (UTC)
- Hou – Nes Spoorloos en al die ander beskik dit oor ensiklopediese waarde. Ek is baie bly dat Anoniem dit doen. Groete. -- SpesBona 20:35, 20 Augustus 2021 (UTC)
- Hou – Goeie databasis. Aliwal2012 08:44, 21 Augustus 2021 (UTC)
- Hou – Solank dit net die besonderhede van die program gee en nie eksplisiete bemarkingstaal bevat nie, is dit aanvaarbaar. Sobaka (kontak) 09:39, 21 Augustus 2021 (UTC)
- Hou – 'n Artikel oor 'n TV-program, soos enige ander. ~ Burgert (kontak) 21:30, 16 Oktober 2021 (UTC)