Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou/2020
- Hou – na verwydering van bemarking.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Charlielv55 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Hou – ek het die bemarking teruggerol. – K175 (skil 'n appeltjie) 14:32, 22 Oktober 2020 (UTC)
- Verwyder – iemand van die ATKV het weer die bemarking teruggeplaas... Oesjaar (kontak) 11:58, 19 November 2020 (UTC)
- Verwyder – Nog een van Maroela Media se halfgebakte gemors. Ai! Oesjaar (kontak) 20:08, 22 Oktober 2020 (UTC)
- Hou – Ons hoef seker nie die hele artikel te skrap omdat die lys onderaan onvertaal gelaat is nie, of is daar iets anders omtrent die artikel wat jou pla? – K175 (skil 'n appeltjie) 20:19, 22 Oktober 2020 (UTC)
- Verwyder – Gemors. Lefcentreright (kontak) 20:02, 24 Oktober 2020 (UTC)
- Hou – Artikel opgeknap. Groete! Aliwal2012 07:53, 3 November 2020 (UTC)
- Verwyder – geen bronne nie. Oesjaar (kontak) 11:17, 14 November 2020 (UTC)
- Hou – Het begin om verwysings by te voeg. Sobaka (kontak) 11:47, 19 November 2020 (UTC)
- Hou – Sobaka het goeie werk gedoen met die bronne. – Rooiratel (kontak) 12:09, 19 November 2020 (UTC)
- Verwyder – masjienvertaalde artikel wat nie na behore geproeflees is nie -- Aliwal2012 16:43, 25 Junie 2020 (UTC)
- Verwyder – skrap maar. --Lefcentreright (kontak) 17:49, 25 Junie 2020 (UTC)
- Verwyder – Dumbassman (kontak) 19:04, 25 Junie 2020 (UTC)
- Hou – Lyk nie vir my so erg masjienvertaal nie, sien min foute. JMK (kontak) 01:12, 26 Junie 2020 (UTC)
- Neutraal – Dis 'n moeilike onderwerp wat swak vertaal is. Dit gaan lank neem om dit verstaanbaar te maak vir leke. 'n Mens sal basies woord vir woord met die Engels moet vergelyk (dus basies oordoen). Ek sal kyk wat ek kan doen. ~ Burgert (kontak) 11:51, 23 Julie 2020 (UTC)
- Hou – Ek het die artikel oorvertaal. As iemand net onder die subhofie Bewegings kan kyk of hulle kan agterkom wat daar aangaan. Ek maak geen kop of stert daarvan uit nie. Ek dink nie die mens wie se bewegings ek daar beskryf, gaan ooit weer regop kom nie! Anders moet ons die paragraaf eerder uithaal. ~ Burgert (kontak) 18:13, 23 Julie 2020 (UTC)
- Artikel word gehou... ~ Burgert (kontak) 20:39, 6 Oktober 2020 (UTC)
- Verwyder – Artikel is nie neutraal nie. Bron is die Akademia se website. Onaanvaarbaar. Oesjaar (kontak) 06:29, 11 Augustus 2020 (UTC)
- Kommentaar – Sien die Nederlandse weergawe van die artikel. Miskien kan ons van die verwysings gebruik op die Afrikaanse bladsy. – Rooiratel (kontak) 08:30, 11 Augustus 2020 (UTC)
- Hou – Die onderwerp is ensiklopedies noemenswaardig en ek het die ongeldige bron verwyder. – K175 (skil 'n appeltjie) 08:36, 11 Augustus 2020 (UTC)
- Hou – Ek stem saam met K175. Die onderwerp is van ensiklopediese belang. Lefcentreright (kontak) 18:33, 11 Augustus 2020 (UTC)
- Artikel word gehou... Lefcentreright (kontak) 11:35, 22 Augustus 2020 (UTC)
Hierdie artikel is nie neutraal nie, die bron is die website van die instansie. Dit is dus nie neutraal of objektief nie. Groete!
- Verwyder – Oesjaar (kontak) 06:40, 10 Maart 2020 (UTC)
- Hou – Charlielv55 (kontak) 21:08, 10 Maart 2020 (UTC)
- Hou – Rooiratel (kontak) 05:10, 11 Maart 2020 (UTC)
- Verwyder – Dumbassman (kontak) 10:11, 26 Maart 2020 (UTC)
- Geen bronne en geen ensiklopediese waarde. Groete! Oesjaar (kontak) 15:24, 12 April 2020 (UTC)
- Verwyder – Lefcentreright (Oor koeitjies en kalfies gesels) 17:36, 12 April 2020 (UTC)
- Hou – Die artikel noem waarom hy noemenswaardig is. Ek het nou van die heuningkwas verwyder en bronne bygevoeg. – K175 (skil 'n appeltjie) 19:14, 12 April 2020 (UTC)
- Hou – Sobaka (kontak) 19:22, 12 April 2020 (UTC)
- Verwyder – Artikel se neutraliteit het reeds kommentaar van buite die Afrikaanse gemeenskap getrek... Ek sal verkies dat dit oorgedoen word. Oesjaar (kontak) 10:52, 23 Mei 2020 (UTC)
- Hou – Verander my aanbeveling. Omvangryke veranderinge is aangebring en dit lees nie meer soos iets wat op die ver-regse donkerweb hoort nie. Dankie Voyageur. Sobaka (kontak) 07:22, 24 Mei 2020 (UTC)
VerwyderHou – dis nou beter! -- Aliwal2012 15:43, 24 Mei 2020 (UTC)- Hou – Die onderwerp is op sigself noemenswaardig, en die neutraliteit lyk of dit aangespreek kan word. – K175 (skil 'n appeltjie) 15:40, 23 Mei 2020 (UTC)
- Kommentaar – Die ou weergawe was vol haatspraak en antisemitisme. Beide Viktor Orbán en Joseph Goebbels kon dit nie beter geskryf het nie. Moenie Afrikaans vir haatspraak misbruik nie, andersins voed jy net die EFF. Baie dankie! Gelukkig het Voyageur dit nou oorgedoen. SpesBona (kontak) 21:30, 23 Mei 2020 (UTC)
- Verwyder – artikel het geen inhoud nie. Oesjaar (kontak) 18:04, 6 Oktober 2020 (UTC)
- Hou – daar is sedertdien inhoud deur K175 bygevoeg. -- Aliwal2012 09:09, 20 Oktober 2020 (UTC)
- Verwyder – blatante misbruik van Wikipedia. Die artikel is een sin lank met vier eksterne skakels na sosialemedia bladsye. Hier word Wikipedia vir niks anders as 'n deurgang misbruik nie. Oesjaar (kontak) 12:19, 22 Oktober 2020 (UTC)
- Verwyder – Stem 100% saam. Lefcentreright (kontak) 12:43, 22 Oktober 2020 (UTC)
- Hou – ons skrap nie saadjies omdat hulle kort is nie. Die korrekte aksie is om eerder die saadjie uit te brei. Sien asb. Wikipedia:Saadjie vir meer inligting. – K175 (skil 'n appeltjie) 14:29, 22 Oktober 2020 (UTC)
- Hou – hou maar, hy is immers 'n akteur wat op 'n bekende tv-netwerk verskyn (oor die taalgebruik wat in sommige van die programme van die netwerk gebesig word sal ek my nou nie uitlaat nie!). Charlielv55 (kontak) 16:11, 22 Oktober 2020 (UTC)