Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou/2016

Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Cybatar

Sperdatum:
20 Maart 2016

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

  •   Verwyder - baie onduidelik wat hierdie organisasie doen of gedoen het en daarmee nie ensiklopedies nie. Jcwf (kontak) 05:10, 20 Februarie 2016 (UTC)
  •   Kommentaar – indien die bietjie bykomende inligting vanuit die Engelse artikel oorvertaal word kan die verwydering dalk gestaak word, andersins het ek geen pyn met ’n verwydering nie. (Ek nomineer nie myself om hierdie vertaling te behartig nie.) Puvircho (kontak) 07:20, 20 Februarie 2016 (UTC)
  •   Hou - die artikel kort aandag, maar ek sien geen rede hoekom dit summier geskrap moet word nie. Groete. Frank (kontak) 07:38, 20 Februarie 2016 (UTC)
  •   Hou – Nadat die artikel deur Frank uitgebrei is, kan ons dit beslis behou. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:20, 20 Februarie 2016 (UTC)