Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder/2018

Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Violet Ferguson-Louw

Sperdatum:
16 Maart 2018
  •   Verwyder – nie noemenswaardig nie. Reeds op Engelse Wikipedia geskrap. K175 (bespreking | bydraes) 15:51, 16 Februarie 2018 (UTC)
  •   UitgevoerJcwf (kontak) 14:13, 31 Mei 2018 (UTC)

Die konings en heilige leirskap mapungubwe

Sperdatum:
25 Maart 2018

Ninoslav marina

Sperdatum:
22 Junie 2018
  •   Verwyder – Geen bronne. Ensiklopediese waarde is onduidelik. Waarskynlik self-reklame. Taalprobleme. Titel is onjuis. Jcwf (kontak) 11:53, 22 Mei 2018 (UTC)
  •   UitgevoerAliwal2012 (kontak) 15:59, 31 Mei 2018 (UTC)

Roberto von Sprecher

Sperdatum:
30 Junie 2018
  •   Verwyder – Geen bronne. Ensiklopediese waarde is onduidelik. Jcwf (kontak) 14:11, 31 Mei 2018 (UTC)
  •   Verwyder – per Jcwf. K175 (bespreking | bydraes) 19:40, 31 Mei 2018 (UTC)
  •   Verwyder – geen ensiklopediese waarde. Oesjaar (kontak) 20:30, 31 Mei 2018 (UTC)
  •   Uitgevoer – Groete -- SpesBona 22:00, 1 September 2018 (UTC)

Hermanus Stephanus Lombard

Sperdatum:
3 Oktober 2018
  •   Verwyder: Die inligting vervat in die artikel is nie verifieerbaar nie. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 17:37, 17 September 2018 (UTC)
    •   Kommentaar: is daar enige opposisie teen 'n skrap? Die artikel bevat geen bronne nie en internetsoektogte lewer niks op nie. Het iemand dalk 'n nie-digitale bron waarna ons kan verwys? – K175 (trap my uit | bydraes) 10:02, 16 November 2018 (UTC)
  •   Uitgevoer – K175 (trap my uit | bydraes) 19:24, 18 November 2018 (UTC)