Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2011

Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Johannesburg

Sperdatum:
18 Mei 2011
  •   Ondersteun -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:30, 18 April 2011 (UTC)
  •   Gekant - Die artikel kort nog baie inligting om dit regtig te omskep in 'n voorbladartikel. --Voyageur (kontak) 17:43, 24 April 2011 (UTC)

Skerryvore

Sperdatum:
2 Junie 2011
  •   Ondersteun - Goeie artikel van Laurens. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:10, 2 Mei 2011 (UTC)
  •   Gekant - Hierdie artikel is al maande lank gelys in die Kategorie:Artikels wat geproeflees moet word. En inderdaad, as ek dit lees is dit nog vol tik- en ander foute. Voorlopig is dit nog nie aanvaarbaar as voorbladartikel nie. --Voyageur (kontak) 15:33, 2 Mei 2011 (UTC)