Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/16 April
(Aangestuur vanaf Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/16 April besigtig)
- 1799 – Napoleon Bonaparte verdryf die Ottomaanse Turke oor die Jordaanrivier naby Acre tydens die Slag van Taborberg.
- 1917 – Wladimir Lenin keer terug uit ballingskap.
- 1943 – Dr. Albert Hofmann ontdek die psigiese effekte van LSD.
- 1946 – Die ryk goudveld in die Vrystaatse Goudveld word op die plaas Geduld ontdek.
- 1972 – Apollo-program: Apollo 16 word gelanseer na die Maan vanaf Cape Canaveral, Florida.