Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/18 Julie
- 1918 – Gebore: Nelson Mandela, Nobelpryswenner en voormalige president van Suid-Afrika, in Mvezo, Transkei, Suid-Afrika.
- 1925 – Adolf Hitler publiseer sy persoonlike manifes Mein Kampf.
- 1982 – Die weermag van Guatemala en geallieerde paramilitêres vermoor meer as 250 Maya-arbeiders in die Plan de Sánchez-slagting.
- 2003 – Dr. David Kelly, vermiste Britse wetenskaplike wat betrokke was by die omstredenheid rondom die Verenigde Koninkryk se deelname aan die oorlog in Irak, se liggaam word in 'n bos naby sy huis in Oxfordshire gevind.
- 2011 – Oorlede: Generaal Magnus Malan, Minister van Verdediging en Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag.