Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/21 Junie
21 Junie: Somer/Winter-sonstilstand - langste (Noordelike Halfrond)/kortste (Suidelike Halfrond) dag van die jaar.
- 1734 – 'n Swart slaaf bekend as Marie-Joseph Angélique word gemartel en toe gehang in Nieu-Frankryk.
- 1787 – New Hampshire word die 9de deelstaat van die Verenigde State.
- 1905 – Gebore: Jean-Paul Sartre, Franse filosoof en skrywer.
- 1985 – Groenland neem amptelik sy eie vlag in gebruik ter ondersteuning van sy strewe na onafhanklikheid van Denemarke.
- 2000 – Die anti-gay-amendement, bekend as Afdeling 28, word in Skotland met 99 teen 17 stemme afgeskaf.