Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/24 April
(Aangestuur vanaf Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/24 April besigtig)
24 April: Gedenkdag aan die Armeense volksmoord (1915).
- 1967 – Die Russiese ruimtevaarder Wladimir Komarof sterf aanboord Sojoes 1.
- 1970 – Die Volksrepubliek China lanseer hul eerste satelliet.
- 1975 – Die Rote Armee Fraktion blaas die Wes-Duitse ambassade in Stockholm op.
- 1984 – Apple Computer stel die Apple IIc draagbare rekenaar bekend.
- 1990 – Die Hubble-ruimteteleskoop word deur die Discovery-ruimtependeltuig gelanseer.