Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/27 Junie
- 1574 – Oorlede: Giorgio Vasari, Italiaanse skilder, argitek en een van die eerste kunsgeskiedkundiges.
- 1709 – Pieter die Grote verslaan Karel XII van Swede in die Slag van Poltava.
- 1870 – Nadat Luxemburg deur pous Pius IX tot 'n outonome bisdom verhef is, word die Notre-Dame-kerk in Luxemburg-stad die Kathedral Notre-Dame.
- 1951 – Gebore: David Kramer, Suid-Afrikaanse musikant.
- 1964 – Etienne Leroux ontvang die Hertzogprys vir Sewe Dae by die Silbersteins.
- 1977 – Djiboeti word onafhanklik van Frankryk.
- 1979 – Muhammad Ali kondig sy uittrede aan.