Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/3 Augustus
3 Augustus: Onafhanklikheidsdag in Niger (1960).
- 1910 – Die eerste hoeksteen van die Ou Letteregebou in Pretoria word gelê.
- 1916 – Sir Roger Casement word gehang vir sy aandeel in die Paasopstand in Ierland.
- 1941 – Gebore: Hage Geingob, Namibiese politikus en derde president van Namibië.
- 1958 – Die duikboot USS Nautilus word die eerste vaartuig om die Noordpool onder water oor te steek.
- 1960 – Niger word onafhanklik van Frankryk.
- 2005 – Mahmoud Ahmadinejad begin sy termyn as president van Iran.