Wildekastaiing
Die wildekastaiing (Calodendrum capense) is 'n boom wat varieer van klein tot groot; afhangend van hul habitat. Dit is inheems aan Suid-Afrika, waar dit in al die provinsies voorkom, asook in Eswatini, Kenia, Lesotho, Malawi, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.
Wildekastaiing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. capense
|
Binomiale naam | |
Calodendrum capense | |
Sinonieme | |
|
Die boom groei meestal in woude en het enkelvoudige blare. In Engels staan die boom bekend as die Cape Chestnut. Die boom se FSA-nommer is 256.[1][2]
Galery
wysig-
Stam
-
Blare
-
In die San Francisco Botaniese Tuin
-
Blomme
-
Kaapse kastaiing
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Calodendrum capense. |
Verwysings
wysig- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 104. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online