Willem Geesink

universiteitsdosent in Nederland

Gerhard Herman Johannes Wilhelm Jacobus Geesink (27 Mei 1854 - 23 Januarie 1929), ook bekend as G. H. J. W. J. Geesink, of Willem Geesink was 'n Nederlandse Gereformeerde Teoloog.[1] Hy was 'n professor aan die Vrije Universiteit Amsterdam van 1890 tot 1926, en is vier keer aangestel as rector magnificus.

PhD

Gerhard Herman Johannes Wilhelm Jacobus Geesink
Gebore(1854-05-27)27 Mei 1854
Sterf23 Januarie 1929 (op 74)
NasionaliteitNederlander
BeroepTeoloog, Professor, Predikant
Jare aktiefPredikant:
  • 1897-1882 (Schipluiden)
  • 1882-1884 (IJlst)
  • 1884-1890 (Rotterdam)
Bekend virEtiek
Titel
  • Hoogleraar van Teologie, etiek en Wijsbegeerte (Vrije Universiteit)
  • Rector Magnificus (Vrije Universiteit)
EggenootMaria Anne Elisabeth Rösener Manz
Kinders4
Ouer(s)
  • Coenraad Albertus Jacobus Geesink
  • Wilhelmina Dorothea Maria Reuver
Geloof
Noemenswaardige werke
  • Gereformeerde Ethiek I & II

Geesink was as kerkhistorikus opgelei maar het ook filosofie, etiek en Nuwe-Testamentiese ekseges onderrig.[2] Arie van Deursen merk op dat Geesink "as filosoof eenvoudig buite sy vaardigheidsraamwerk was", hy het as filosoof meestal oor etiek geskryf.[2] Hans Schaeffer som Geesink se denke as volg op:[3]

Die soewereine God het 'n morele wêreldorde geskep, wat Hy op die geestelike sowel as die natuurlike wêreld afdwing. Vir die geestelike wêreld – wat die morele een is – is God se ordinansies sy gebooie.

Verwysings

wysig
  1. "Gerhard Herman Johannes Wilhelm Jacobus Geesink". Biografisch Portaal (in Nederlands). Huygens Instituut voor Nederlandse Geschiedenis. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2024. Besoek op 21 September 2024.
  2. 2,0 2,1 van Deursen, Arie (2008). The Distinctive Character of the Free University in Amsterdam, 1880-2005: A Commemorative History (in Engels). Eerdmans. p. 49. ISBN 9780802862518. Besoek op 21 September 2024.
  3. Schaeffer, Hans (2012). Createdness and Ethics: The Doctrine of Creation and Theological Ethics in the Theology of Colin E. Gunton and Oswald Bayer (in Engels). De Gruyter. p. 17. ISBN 9783110916874. Besoek op 21 September 2024.
Akademiese poste
Voorafgegaan deur
Jan Woltjer
Rector Magnificus aan die
Vrije Universiteit Amsterdam

1896-1897
1901-1902
1908-1909
1918-1919
Opgevolg deur
Frederik Lodewijk Rutgers
Voorafgegaan deur
Jan Woltjer
Opgevolg deur
Herman Huber Kuyper
Voorafgegaan deur
Jan Woltjer
Opgevolg deur
Herman Huber Kuyper
Voorafgegaan deur
Frederik Willem Grosheide
Opgevolg deur
Herman Huber Kuyper