Willem de Waal
Willem de Waal (gebore in Paarl, 17 Februarie 1978) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Luiperds, Cheetahs en Westelike Provinsie in die Curriebeker gespeel het en vir die Cheetahs en die Stormers in die Superrugbykompetisie.
| |||||
Volle naam | Willem de Waal | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 17 Februarie 1978 | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,91 m | ||||
Massa | 96 kg | ||||
Skool | Boland Landbouskool | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2007-2008 2010-huidig |
RC Narbonne Benneton Rugby Treviso |
26 | (196) | ||
korrek soos op 15 Julie 2010. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002-2003 2004-2007 2008-2010 |
Luiperds Cheetahs WP |
? 40 12 |
(?) (811) (158) | ||
korrek soos op 15 Julie 2010. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2004 2005 2006-2007 2009-2010 |
Bulls Cats Cheetahs Stormers |
? ? 15 9 |
31) (?) (109) (54 | ||
korrek soos op 15 Julie 2010. |