Witsenia maura
plantspesie
(Aangestuur vanaf Witsenia)
Die bokmakierieblom (Witsenia maura) is 'n plant wat inheems is aan die Wes-Kaap en deel van die fynbos vorm. Die plant kom voor op die suidelike Kaapse Skiereiland, verby die Hottentots-Hollandberge, Kogelberg tot by die ooste kant van die Riviersonderendberge.
Bokmakierieblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | W. maura
|
Binomiale naam | |
Witsenia maura | |
Sinonieme | |
|
Witsenia is 'n monotipiese takson met slegs een spesie wat tot die genus hoort.