Witstamkanniedood
plantspesie
Die witstamkanniedood (Commiphora tenuipetiolata) is 'n immergroen boom in die Burseraceae familie.
Witstamkanniedood | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. tenuipetiolata
|
Binomiale naam | |
Commiphora tenuipetiolata Engl., (1912)
|
Verspreiding
wysigDie boom kom voor in die sentrale en noordelike deel van Namibië in droë bosveld. Daar is 'n afgesonderde populasies in die sentrale deel van die Limpopovallei, op die heuwelhange ten suide van Pafuri asook waar die Shingwedzi- en Olifantsriviere deur die Lebomboberge sny na Mosambiek toe.[1] Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Namibië en Zimbabwe.
Beskrywing
wysigDie boom se stam is glad en liggrys tot blouerig en skilfer in silwerige tot liggeel stukke af.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 116. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Witstamkanniedood.