Witteboomen
woonbuurt van Kaapstad, Suid-Afrika
Witteboomen is ‘n woonbuurt van Kaapstad. Dit lê suid-sentraal aan die voet van Tafelberg en net noord van Constantia. Die oorsprong van die naam Witteboomen is Nederlands en verwys na die silwerboom.
Witteboomen | |
---|---|
Koördinate: 34°1′13″S 18°25′08″O / 34.02028°S 18.41889°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Hoofplek | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,36 km2 (0,53 vk. myl) |
Hoogte | 90 m (300 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 440 |
• Digtheid | 324/km2 (840/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 77,5% |
• Bruin mense | 4,1% |
• Swart mense | 17,7% |
• Ander | 0,7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 80,9% |
• Xhosa | 7,7% |
• Afrikaans | 4,0% |
• Ander | 7,4% |
Poskode (strate) | 8005 |
Poskode (posbusse) | 7806 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Witteboomen". Sensus 2011.