Wooleya farinosa
plantspesie
Wooleya farinosa is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap vanaf Port Nolloth tot by Hondeklipbaai voor. Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.
Wooleya farinosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Wooleya |
Spesie: | W. farinosa
|
Binomiale naam | |
Wooleya farinosa (L.Bolus) L.Bolus, (1960)
| |
Sinonieme | |
|