Njalaboom
(Aangestuur vanaf Xanthocercis zambesiaca)
Die njalaboom (Xanthocercis zambesiaca) kan 'n groot boom word. Die boom kom voor in eSwatini, deur die Laeveld, langs die Limpoporivier tot in die sentrale deel van die Zambezivallei. Dit is inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe.[1]
Njalaboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Xanthocercis |
Spesie: | X. zambesiaca
|
Binomiale naam | |
Xanthocercis zambesiaca (Baker) Dumaz-le-Grand, (1953)
| |
Sinonieme | |
|
Dit groei op rivieroewers en soms op miershope. Die vrug is gewoonlik 'n peul met 'n enkele saad. Die boom se FSA-nommer is 241.[2]
Galery
wysig-
loof -
blomme -
vrugstadiumbloeiwyses -
ryp vrugte
Verwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 98. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online