Xenoscapa
plantgenus
Xenoscapa is 'n kruidagtige plant genus en geofiete wat hoort tot Iridaceae, die irisfamilie. Die genus bestaan uit drie spesies en is na verwant aan die genus Freesia.
Xenoscapa | |
---|---|
Xenoscapa fistulosa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Xenoscapa (Goldblatt) Goldblatt & J.C.Manning
|
Spesies | |
|
Die naam is afgelei van die Griekse woorde xenos wat vreemd beteken en scapa wat blomsteel beteken.[1]
Spesies
wysigDaar is drie spesies in die genus:[2]
- Xenoscapa fistulosa (Spreng. ex Klatt) Goldblatt & J.C.Manning
- Xenoscapa grandiflora Goldblatt & J.C.Manning
- Xenoscapa uliginosa Goldblatt & J.C.Manning
Verwysings
wysig- ↑ Manning, John; Goldblatt, Peter (2008). The Iris Family: Natural History & Classification. Portland, Oregon: Timber Press. pp. 91–93. ISBN 0-88192-897-6.
- ↑ http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:983612-1