ZANU–PF
Die Zimbabwe African National Union – Patriotic Front (ZANU–PF) is sedert 1980 die regerende party van Zimbabwe. Dit word tans deur Emmerson Mnangagwa gelei, die huidige president van Zimbabwe. Die party was vir baie jare deur die gewese Robert Mugabe gelei.[1]
Zimbabwe African National Union – Patriotic Front | |
ZANU–PF | |
Leier | Emmerson Mnangagwa |
---|---|
Gestig | 8 Augustus 1963 |
Hoofkwartier | ZANU–PF Gebou Harare, Zimbabwe |
Ideologie | Populisme Anti-imperialisme Pan-Afrikanisme Afrika Nasionalisme |
Internasionale affiliasie | Voormalige Bevrydingsbewegings van Suider-Afrika |
Amptelike kleure | Groen Rooi Swart Geel |
Webblad | Amptelike webwerf |
Verwysings
wysig- ↑ Zimbabwe elections 2023: What you need to know (Engels). BBC News (23 Augustus 2023). URL besoek op 27 Augustus 2023.
Eksterne skakels
wysig- (en) Amptelike webwerf
Wikimedia Commons bevat media in verband met ZANU–PF.