Zambezikiaat
plantspesie
(Aangestuur vanaf Zambezi-kiaat)
Die zambezikiaat (Baikiaea plurijuga) is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in die sentrale deel van Zimbabwe weswaarts na Kaokoland. Dit kom in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe voor. Die boom groei in diep sand. Die boom is gesogte meubelhout. Die boom se FSA-nommer is 206.[1]
Zambezikiaat | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Baikiaea |
Spesie: | B. plurijuga
|
Binomiale naam | |
Baikiaea plurijuga Harms, (1903)
| |
Verspreiding van die boom |
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online