Zantedeschia valida
Plantspesie
Die Drakensbergse varkblom (Zantedeschia valida) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Araceae familie. Die plant is endemies aan die KwaZulu-Natal en kom tussen Ladysmith en Dundee voor.
Drakensbergse varkblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Alismatales |
Familie: | Araceae |
Genus: | Zantedeschia |
Spesie: | Z. valida
|
Binomiale naam | |
Zantedeschia valida (Letty) Y.Singh, (1996)
| |
Sinonieme | |
|