1212
jaar
1212 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1207 | 1208 | 1209 | 1210 | 1211 | ◄ 1212 ► | 1213 | 1214 | 1215 | 1216 | 1217 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1212 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die monument vir die Slag van Las Navas de Tolosa | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1212 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 16 Julie -- Slag van Las Navas de Tolosa - Die Almohade word verslaan. Hulle trek uit Spanje terug. [1]
- 5 Desember – Die meerderheid Duitse prinse vervang Otto IV met Frederik II as keiser.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 12 April – Wsewolod die Groot Nes, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1154)
Verwysings
wysig- ↑ Dictionary of African Biography, Volume 2, Professor Henry Louis Gates, Jr., Professor Emmanuel Akyeampong, Mr. Steven J. Niven, OUP USA, 2012, ISBN 0195382072, ISBN 9780195382075