1216
jaar
1216 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1211 | 1212 | 1213 | 1214 | 1215 | ◄ 1216 ► | 1217 | 1218 | 1219 | 1220 | 1221 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1216 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1216 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 16de jaar van die 13de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 18 Julie – Pous Honorius III volg Pous Innocentius III op.
- 24 Julie – Pous Honorius III word in Perugia in die amp bevestig.
- 31 Augustus – Pous Honorius III word in Rome gekroon.
- 3 September – Pous Honorius III neem sy intrek in die Lateraanse paleis.
- 22 Desember – Pous Honorius III keur die Orde van die Dominikane goed in die bul Relegiosam vitam.
Geboortes
wysig- 12 Desember – Giovanni Gaetano Orsini, later Pous Nicolaas III, die 188ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Rome († 1280).
- Erik IV van Denemarke, koning van Denemarke († 1250)
Sterftes
wysig- 16 Julie – Pous Innocentius III, 176ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Perugia, Italië (* 1161).
- 16 Oktober – Koning Jan sonder Land, van Engeland (* 1166).