15de eeu v.C.
eeu
(Aangestuur vanaf 1423 v.C.)
Gebeure
wysig- 1504-1492 v.C.: Antieke Egipte verower Nubië en die Levant.
- 1490 v.C.: Cranaus, die legendariese koning van Athene, word ná ’n bewind van 10 jaar deur sy skoonseun Amphictyon van Thessalië afgesit.
- 1487 v.C.: Amphictyon van Athene sterf ná ’n bewind van 10 jaar en word opgevolg deur Erichthonius I, ’n kleinseun van Cranaus.
- 1480 v.C.: Koningin Hatsjepsoet word deur haar stiefseun en nefie Toetmoses III opgevolg. Tydperk van groot Egiptiese uitbreiding.
- 1446 v.C. (25 April[1]) of 1444 v.C.: Datum in die Hebreeuse Bybel vir die Israeliete se uittog uit Egipte.
- 1437 v.C.: Die legendariese koning Erichthonius I van Athene sterf ná ’n bewind van 50 jaar en word opgevolg deur sy seun Pandion I.
- 1430-1160 v.C.: Hetitiese Nuwe Ryk gestig.
Dekades en jare
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Amenhotep II sebagai Firaun waktu Israel meninggalkan Mesir oleh Douglas Petrovich". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Augustus 2014. Besoek op 27 Augustus 2014.