19de Dinastie van Egipte
Die 19de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XIX geskryf)[1] was een van die tydperke van die Nuwe Ryk. Dit is deur Ramses I gestig nadat farao Horemheb kom as sy opvolger gekies het. Sy dinastie is veral bekend vir die militêre verowering van Kanaän.
Heersers
wysigDie farao's van die 19de Dinastie het sowat 110 jaar regeer, van omstreeks 1292 tot 1187 v.C. Baie van hulle is in die Vallei van die Konings by Thebe begrawe.
Farao | Troonnaam | Bewind | Graftombe | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Ramses I | Menpehtire | 1292–1290 v.C. | KV16 | ||||||||||||||||
Seti I | Menmaetre | 1290–1279 v.C | KV17 | ||||||||||||||||
Ramses II | Oesermaatre Setepenre | 1279–1213 v.C. | KV7 | ||||||||||||||||
Merneptah | Banenre | 1213–1203 v.C. | KV8 | ||||||||||||||||
Seti II | Oesercheperoere | 1203–1197 v.C. | KV15 | ||||||||||||||||
Amenmesse | Menmire-Setepenre | 1201–1198 v.C. | KV10 | ||||||||||||||||
Siptah | Sechaenre / Acheperre | 1197–1191 v.C. | KV47 | ||||||||||||||||
Twosret | Sitre-Merenamoen | 1191–1189 v.C. | KV14 |
Tydlyn
wysigVerwysings
wysig- ↑ Kuhrt, Amélie (1997). The Ancient Near East. Londen: Routledge. p. 188.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 19de Dinastie van Egipte.
Voorafgegaan deur ← 18de Dinastie |
19de Dinastie | Opgevolg deur 20ste Dinastie → |