2020 Australiese Grand Prix

Die 2020 Formule Een Australiese Grand Prix sou op 15 Maart 2020 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië gehou word. Die wedren is afgelas weens die uitbreek van die Koronaviruspandemie van 2019-2020.[1]

Flag of Australia.svg 2020 Formule 1 Rolex
Australiese Grand Prix
Circuit Albert Park.svg
Datum sou 15 Maart 2020 wees
Plek Albert Park-straatrenbaan

VerwysingsWysig

  1. (en) "Formula 1, FIA and AGPC announce cancellation of the 2020 Australian Grand Prix Formula 1®". www.formula1.com. Besoek op 2020-03-13.