352
jaar
352 |
◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 347 | 348 | 349 | 350 | 351 | ◄ 352 ► | 353 | 354 | 355 | 356 | 357 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:352 |
Kalenders | ||||||||||||||||
|
Die jaar 352 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 4de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 17 Mei – Pous Liberius volg Pous Julius I op.
- Vroegste waarneming van 'n supernova in China.
- Die Alemanne en die Franke verslaan die Romeinse leër en neem beheer van 40 Romeinse stede tussen die Moselle en die Ryn oor.
- Die Joodse opstand teen Gallus word gestop. Die opstand het sedert 351 geduur.
- Oorlog tussen die Hunne en die Alani's breek uit.
- Ran Wei word deur 'n Xianbei-inval verwoes, wat ook die Yangtzerivier in die grondgebied van die Jin-dinastie bereik.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 12 April – Pous Julius I, die 35ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1 Junie – Ran Min, Chinese militêre leier en keiser van Ran Wei.