47ste Oscar-toekenningsaand
Die 47ste Oscar-toekenningsaand is op 8 April 1975 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1974. Die aanbieders was Sammy Davis Jr., Bob Hope, Shirley MacLaine en Frank Sinatra.
47ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 8 April 1975 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Sammy Davis jr., Bob Hope, Shirley MacLaine, Frank Sinatra | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The Godfather Part II | |
Meeste pryse | The Godfather Part II (6) | |
Meeste benoemings | The Godfather Part II en Chinatown (11 elk) |
Die pa en seun Carmine en Francis Ford Coppola het saam vier Oscars gewen. The Godfather Part II het groot sukses behaal; dit het twee keer soveel pryse as sy voorganger gewen (altesaam 6) en is tot op hede (2013) die laaste prent wat drie benoemings in ’n enkele akteurs kategorie gekry het.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1][2]
Beste rolprent | Beste regisseur | |
---|---|---|
|
| |
Beste akteur | Beste aktrise | |
|
| |
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler | |
|
| |
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek | |
|
| |
Beste kinematografie | Beste kunsredigering | |
|
| |
Beste oorspronklike musiek (drama) | Beste buitelandse rolprent | |
|
|
Verwysings
wysig- ↑ The Official Academy Awards® Database
- ↑ "The 47th Academy Awards (1975) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 2 Oktober 2011.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia