91ste Oscar-toekenningsaand
Die 91ste Oscar-toekenningsaand is op 24 Februarie 2019 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om met Oscars, ook bekend as Academy Awards, erkenning te gee aan die rolprente van 2018. Dit was die eerste Oscar-seremonie in drie dekades wat nie ’n aanbieder gehad het nie; die laaste keer dat dit gebeur het, was in 1989.
91ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 24 Februarie 2019 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Green Book | |
Beste regisseur | Alfonso Cuarón | |
Beste akteur | Rami Malek | |
Beste aktrise | Olivia Colman | |
Meeste pryse | Bohemian Rhapsody (4) | |
Meeste benoemings | The Favourite en Roma (10) |
Bohemian Rhapsody het die meeste pryse, vier, gewen. Dit sluit in die prys vir beste akteur vir Rami Malek se vertolking van Freddie Mercury. Green Book het drie pryse gewen, insluitende vir beste rolprent. Roma en Black Panther het elk ook drie Oscars gewen. Eersgenoemde het die prys vir beste regisseur gewen vir Alfonso Cuarón; dit was die eerste Mexikaanse inskrywing wat die Oscar vir beste buitelandse rolprent wen. Olivia Colman het die Oscar vir beste aktrise gewen vir haar vertolking van koningin Anna van Groot-Brittanje in The Favourite.[1]
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[2][3] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Verwysings
wysig- ↑ "Oscars 2019: Green Book wins best picture as Rami Malek and Olivia Colman reign – as it happened". The Guardian (in Engels). 24 Februarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 26 Februarie 2019.
- ↑ Nardine, Saad (18 Januarie 2019). "Tracee Ellis Ross and Kumail Nanjiani to announce Oscar nominations". Chicago Tribune (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2019. Besoek op 26 Januarie 2019.
- ↑ "Oscars 2019: Roma and The Favourite vie for glory with 10 nominations each". The Guardian (in Engels). 22 Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2020. Besoek op 26 Januarie 2019.
Eksterne skakels
wysig- Academy Awards, amptelike webtuiste
- The Academy of Motion Picture Arts and Sciences, amptelike webtuiste
- Oscars se kanaal op YouTube
- Oscars 2019 by The Guardian
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia