Acton Homes
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Acton Homes is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, sowat 13 km noordoos van Bergville en 36 km wes van Ladysmith.
Acton Homes | |
---|---|
Koördinate: 28°37′0″S 29°25′0″O / 28.61667°S 29.41667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | uThukela |
Munisipaliteit | Okhahlamba |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,15 km2 (1,60 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 135 |
• Digtheid | 514/km2 (1 330/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 100% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 95,2% |
• Engels | 1,1% |
• Suid-Ndebele | 1,0% |
• Afrikaans | 0,9% |
• Ander | 1,8% |
John Homes het die plekkie se naam in 1869 daaraan gegee ter herinnering aan sy tuisdorp, Iron Acton, naby Bristol, Engeland, nadat hy en sy vier seuns hier kom woon het.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Acton Homes". Sensus 2011.