Agamemnon

karakter in die Griekse mitologie
Agamemnon
MaskOfAgamemnon.jpg
mitologiese Griekse karakter, mens wat fiktiewe mag wees
GeslagManlikWysig
VaderAtreusWysig
MoederAeropeWysig
Broer of susterMenelaus, Anaxibia, AstyocheaWysig
EggenootClytemnestraWysig
LewensmaatChryseis, Briseis, KassandraWysig
Politieke ampkoning van MycenaeWysig
Teenwoordig in werkIliasWysig
KonflikTrojaanse OorlogWysig
Enemy ofPriamWysig

Agamemnon (Grieks: Ἀγαμέμνων) is ’n karakter in die Griekse mitologie. Hy was die seun van koning Atreus van Mycenae, en self die koning van Mycenae óf Argos. Toe Helena, die vrou van Menelaus, deur Paris van Troje ontvoer word, was Agamemnon die bevelvoerder van die Achajers in die daaropvolgende Trojaanse Oorlog.

EtimologieWysig

Sy naam in Grieks, Ἀγαμέμνων, beteken "baie standvastig", "onbuigbaar".[1]

VerwysingsWysig

  1. Robert S. P. Beekes, Etymological Dictionary of Greek, Brill, 2009, p. 8.