Aloe adigratana
plantspesie
Aloe adigratana is 'n aalwyn wat inheems is aan Ethiopië en Eritrea. Die plant groei tussen 2 000 en 2 700 m bo seevlak.
Aloe adigratana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. adigratana
|
Binomiale naam | |
Aloe adigratana Reynolds, (1957)
| |
Sinonieme | |
|