Dwergkrimpvarkie-aalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe humilis)
Die dwergkrimpvarkie-aalwyn (Aloe humilis) is 'n aalwyn wat endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap is. Dit word gevind vanaf Calitzdorp in die Klein Karoo tot by Port Elizabeth en vandaar in die binneland tot by Somerset-Oos.
Dwergkrimpvarkie-aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. humilis
|
Binomiale naam | |
Aloe humilis (L.) Mill., 1771
| |
Sinonieme | |
|
Sinonieme
wysig- Aloe acuminata Haw.
- Aloe acuminata var. major Salm-Dyck
- Aloe echinata Willd.
- Aloe humilis var. acuminata Baker
- Aloe humilis var. candollei Baker
- Aloe humilis var. echinata (Willd.)
- Aloe humilis var. incurva Haw.
- Aloe humilis var. macilenta Baker
- Aloe humilis subvar. minor Salm-Dyck
- Aloe humilis subvar. semiguttata Haw.
- Aloe humilis var. suberecta (Aiton)
- Aloe humilis var. subtuberculata (Haw.)
- Aloe incurva (Haw.) Haw.
- Aloe macilenta (Baker) G.Nicholson
- Aloe perfoliata var. humilis L.
- Aloe perfoliata var. suberecta Aiton
- Aloe suberecta (Aiton) Haw.
- Aloe suberecta var. semiguttata Haw.
- Aloe subtuberculata Haw.
- Aloe tuberculata Haw.
- Aloe verrucosospinosa All.
- Aloe virens Haw.
- Aloe virens var. macilenta Baker
- Catevala humilis (L.) Medik.
- Haworthia fasciata var. armata Poelln.
- Haworthia ferox Poelln.