Doringrivier-aalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe kamnelii)
Die Doringrivier-aalwyn (Aloe kamnelii) is 'n aalwyn wat endemies is aan die Wes-Kaap. Dit kom voor in die Doringriviervallei tussen die Gifberg en die Sederberg asook die Olifantsrivier naby Trawal. Die aalwyn word 1.5 hoog en blom in die lente, Augustus tot Oktober. Die blomme is geel. Die plant is seldsaam maar word nie bedreig nie.
Doringrivier-aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. kamnelii
|
Binomiale naam | |
Aloe kamnelii Van Jaarsv., 2009
|