Streepaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe lineata)
Die streepaalwyn (Aloe lineata) is 'n aalwyn wat endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap is. Hier kom dit voor vanaf Ladismith in die Klein Karoo en ooswaarts tot by Grahamstown en Port Alfred.
Streepaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lineata
|
Binomiale naam | |
Aloe lineata (Aiton) Haw., 1804
| |
Sinonieme | |
|
Die spesie het twee subspesies:
- Aloe lineata var. lineata
- Aloe lineata var. muirii (Marloth) Reynolds
Sien ook
wysigBronne
wysig