Vlei-aalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe modesta)
Die Vlei-aalwyn (Aloe modesta) is 'n aalwyn wat endemies is aan KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Daar is verskeie populasies wat versprei voorkom oor die Mpumalanga Hoëveld, vanaf Dullstroom tot Graskop en suidwaarts tot by Barberton en Wakkerstroom. Die plant word tot 30 cm hoog en blom Januarie tot Februarie. Die plant is deel van die bolaalwyne.
Vlei-aalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. modesta
|
Binomiale naam | |
Aloe modesta Reynolds, 1956
|