Mudenaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe mudenensis)
Die Mudenaalwyn (Aloe mudenensis) is 'n aalwyn wat inheems is aan die KwaZulu-Natal asook Eswatini. Daar kom dit voor in droë riviervalleie in sentraal KwaZulu-Natal se binneland, van die Boesmansriviervallei naby Estcourt tot by die Tugelarivier naby Kranskop en suidwaarts tot by Mgeniriviervallei tussen Pietermaritzburg en Wartburg.
Mudenaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. mudenensis
|
Binomiale naam | |
Aloe mudenensis Reynolds, 1937
|