Maak hoofkeuseskerm oop

Kranskop is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Kranskop
Ligging van Kranskop op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Kranskop
Kranskop
 Kranskop se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°58′S 30°51′O / 28.967°S 30.850°O / -28.967; 30.850Koördinate: 28°58′S 30°51′O / 28.967°S 30.850°O / -28.967; 30.850
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distrik Umzinyathi
Munisipaliteit Umvoti
Stigting 1894
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,48 km²  (0,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 514
 - Digtheid 1 023/km² (2 649,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 2.3%
 • Indiër/Asiër 6.5%
 • Kleurling 3.6%
 • Swart 86.4%
 • Ander 1.2%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 80.6%
 • Engels 9.9%
 • Afrikaans 1.5%
 • Ander 7.9%
Skakelkode(s) 033

GeskiedenisWysig

Die dorp is in 1894 gestig as Hopetown. Om verwarring met die dorp Hopetown in die Noord-Kaap te vermy is die dorp na 'n nabygeleë koppie (1 155m) genoem. Die Zoeloenaam vir die dorpie is i'Tshe lika Ntumjambili (die rots met twee openinge). 'n Takspoorlyn vanaf Greytown het die dorp in 1914 bereik.

DistrikWysig

Die distrik is 1 057 km2 groot. Wattelplantasies is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit.

Sien ookWysig

BronneWysig

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kranskop". Sensus 2011.